Alles Wat N Kind Wil He Cifras
por Juanita du Plessis196 views, adicionada aos favoritos 7 times
Dificuldade: | intermediário |
---|---|
Afinação: | E A D G B E |
Capotraste: | sem capotraste |
Autor: anke.v1997 [pro] 42. Última edição em 11 de mai. de 2021
Cifras
Palhetada
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
[Verse 1]
Bb
Waar, waar kry ek woorde
Eb F
om dit te se
F
hoe kan ek ooit vertel
Bb F
wat diep binne le
Bb
waar kry ek die woorde
Eb Cm
om dit te se
Bb
ek kan net se
F
mamma, jy is alles wat n
Bb
kind wil he
Bb
met my eerste asem tee
Eb
was jy daar
F
jy't my op getel as ek val
Bb F
jaar na jaar
Bb
en teen jou hart het jy my
Eb Cm
vas gehou
Bb
se ek dit te min, mamma dan se
F Bb
ek dit nou vir jou
[Chorus]
F
jy is die engel aan my sy
Eb Bb
ek sou nooit n beter ma kon kry
Eb F
soos jy, liewe mamma
Bb
net soos jy
F
nooit voel ek koud en alleen
Eb Bb
jou vlerke is oral om my heen
Eb F Bb
want mamma, jy is alles wat n kind wil he
Bb Eb
soms, is jy nie naby nie, maar tog ook nie ver nie
F Bb F
want mamma, sien ek nie jou glimglag in elke ster nie
Bb Eb Cm
en elke aand se ek dankie liewe Heer
Bb F Bb
vir n ma soos myne, wat my alles van die lewe kan leer
[Chorus]
F
jy is die engel aan my sy
Eb Bb
ek sou nooit n beter ma kon kry
Eb F
soos jy, liewe mamma
Bb
net soos jy
F
nooit voel ek koud en alleen
Eb Bb
jou vlerke is oral om my heen
Eb F Bb
want mamma, jy is alles wat n kind wil he
Eb F Bb
Want mamma, liewe mamma, jys als wat ek wil he
X
×
Fonte
Transpor
Comentários