Sweef Soos N Arend Cifras

por Juanita du Plessis
1.021 views, adicionada aos favoritos 35 times
Hys is die eerste wat beskikbaar is vir hom op Ultimate Guitar.Esta informação foi útil?
Dificuldade: intermediário
Afinação: E A D G B E
Tecla: E
Capotraste: sem capotraste
Autor: philip.vanzyl.pvz [pro] 71. Última edição em 23 de jun. de 2022

Cifras

E
A
B
Dbm
Gb
Ebm
Abm
Gbm
Bbm

Palhetada

Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
[Chords]
E A B
 
[Verse 1]
E                  A
Sag, sag blink jou oë
B
Uit jou gesig
E
Gloei liefdeslig
             A
Knus, Knus in my arms
B                E
Heilig, Veilig, Warm
 
[Verse 2]
Dbm
Ek het jou nodig
Gb
Hier by my heeldag
Ebm
Die wêreld oorbodig
Abm              A
Ons twee 'n taakmag
N.C
Niks kan ons keer
 
Brug:
Gb
Hy's in beheer
          B         A Abm       Gbm
Hy's ons leidsman, Stuurman, Weerman
 
Koor:
E
Sweef soos 'n arend
A                          E
Want Sy liefde dra ons so hoog
             B
Hoog bo die son
E
Sweef soos 'n arend
A                Bbm          E
So vêr soos die wind waai my lief
              B   E A B E Abm  A B
In die Here se krag
 
[Verse 3]
E                        A
Sprei, Sprei maar jou vlerke
B
Daar's steeds 'n band
E
Van hand na hand
E         A
Maak, maak my jou toevlug
 
[Verse 4]
B
Roep my, Soek my Spoedig
Dbm
Saam is ons alles
GB
Leef ons uitbundig
B
In dit wat bedoel is
Abm
Gee ons ons beste
A
Niks kan ons keer
 
Brug:
Bbm
Want Hy's in beheer
          B          E           B
Hy's ons leidsman, Stuurman, Weerman
 
Koor:
E
Sweef soos 'n arend
A                           E
Want Sy liefde dra ons so hoog
             B
Hoog bo die son
E
Sweef soos 'n arend
A               Bbm           E
So vêr soos die wind waai my lief
              B  E A B E Abm  A B
In die Here se krag
 
Koor:
E
Sweef soos 'n arend
A                           E
Want Sy liefde dra ons so hoog
             B
Hoog bo die son
E
Sweef soos 'n arend
A               Bbm           E
So vêr soos die wind waai my lief
              B  E A B E Abm  A B
In die Here se krag
X
Ao ajudar o UG, você torna o mundo melhor... e ganha QI
Criar correção
Avalie esta tablatura
1 more vote para exibir a avaliação
×
Sweef Soos N Arend – Juanita du Plessis
How to play
"Sweef Soos N Arend"
Fonte
Transpor
Comentários