Sterk Soos N Leeu Cifras

por Brendan Peyper
10 views, adicionada aos favoritos 1 time
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=cK6d4GKAaOQ.Esta informação foi útil?
Dificuldade: iniciante
Afinação: E A D G B E
Capotraste: 3rd traste
Autor: Doheuvel [a] 84.289. Última edição em 18 de fev. de 2025

Cifras

Em
C
G
D
Am
B

Palhetada

Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
BPM:      125
Released: 3 April 2020
Album:    Twintig20
 
 
Capo: 3 fret
 
 
[Intro]
Em
Woh oh, oh, oh oh,
Em
Oh oh, oh, oh oh,
C
Woh oh, oh, oh ooh,
G
Woh oh, oh, oh oh,
G
Oh oh oh oh oh
D
Woh oh, oh, oh ooh.
 
 
[Verse 1]
   Em
Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit,
    D
Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan lê nie,
    C
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie,
    Am
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie,
 
 
[Verse 2]
   Em
Jy soek dit, jy voel dit daar's een soos jy, jy weet dit,
    D
Jou passie jou drome daar's niks wat jou kan keer nie,
    C
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie,
    Am
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie.
 
 
[Chorus]
                 Em                              C
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun,
                               G
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan,
        G                B
Jy moet veg sodat jy kan leef,
                               Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu,
                             C
Kyk net op jy's nooit meer alleen,
                              G
Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man,
       G                         B
Sonder vrees jy's nie bang om te leef,
                               Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu.
 
 
[Interlude]
Em
Woh oh, oh, oh oh,
Em
Oh oh, oh, oh oh,
C
Woh oh, oh, oh ooh,
                 G
So sterk soos 'n leeu.
G
Woh oh, oh, oh oh,
G
Oh oh oh oh oh
D
Woh oh, oh, oh ooh.
 
 
[Verse 3]
   Em
Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid,
    D
Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skadu,
    C
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie,
    Am
Die adrenalien raak ook nooit op nie.
 
 
[Verse 4]
   Em
Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit,
    D
Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie,
    C
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie,
    Am
Die adrenalien raak ook nooit op nie.
 
 
[Chorus]
                 Em                              C
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun,
                               G
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan,
        G                B
Jy moet veg sodat jy kan leef,
                               Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu,
                             C
Kyk net op jy's nooit meer alleen,
                              G
Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man,
       G                         B
Sonder vrees jy's nie bang om te leef,
                               Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu.
 
 
[Interlude]
Em
Woh oh, oh, oh oh,
Em
Oh oh, oh, oh oh,
C
Woh oh, oh, oh ooh,
                 G
So sterk soos 'n leeu.
G
Woh oh, oh, oh oh,
G
Oh oh oh oh oh
D
Woh oh, oh, oh ooh.
 
 
[Bridge]
 Em                                        C
(Woh . . .) Soos jou silhoeët reis oor die horison,
        G                   B
Sal die wêreld weet, daar's iets wat kom,
Em                             C
As jy brul in die nag maak die sluise oop,
       G                     B
As die sterre brand begin jy skyn.
 
 
[Chorus]
                 Em                              C
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun,
                               G
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan,
        G                B
Jy moet veg sodat jy kan leef,
                               Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu,
                             C
Kyk net op jy's nooit meer alleen,
                              G
Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man,
       G                         B
Sonder vrees jy's nie bang om te leef,
                               Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu.
 
 
[Outro]
Em
Woh oh, oh, oh oh,
Em
Oh oh, oh, oh oh,
C
Woh oh, oh, oh ooh,
                 G
So sterk soos 'n leeu.
G
Woh oh, oh, oh oh,
G
Oh oh oh oh oh
D
Woh oh, oh, oh ooh,
                 N.C.
So sterk soos 'n leeu.
X
Ao ajudar o UG, você torna o mundo melhor... e ganha QI
Criar correção
Avalie esta tablatura
3 more votes para exibir a avaliação
×
Fonte
Transpor
Comentários