Vasdanslyf Cifras
por Brendan Peyper13 views, adicionada aos favoritos 4 times
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=ALLh9SGhwpY.Esta informação foi útil?
Dificuldade: | iniciante |
---|---|
Afinação: | E A D G B E |
Capotraste: | sem capotraste |
Cifras
Palhetada
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
BPM: 122
Released: 3 April 2020
Album: Twintig20
Capo: No
[Intro]
A Asus4
Aaah
A Asus4
Aaah
[Verse 1]
A Asus4 A Asus4
Staan en wag in die gang gaan jy na my toe kom of is jy bang,
A Asus4 A Asus4
Daar’s net een ding wat ek wil doen is om jou op te tel en te soen,
A Asus4 A G D
Want daar is iets wat jy doen aan my ek kan net nie genoeg van jou kry,
A Asus4 G D
Kom net saam wat ons bevreug want van stil staan gaan ons roes.
[Chorus]
A Asus4
Jy met die vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Lippe wat so lekker om die hoekie vry,
A Asus4
Vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Vat ‘n bietjie meer aan my,
A Asus4
Al is ek koud maak jy warm,
A G D
Ek voel jou lyf hier in my arms,
A Asus4
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete,
A G D
Mors jy bietjie meer met my.
[Interlude]
A Asus4
Aaah . . .,
A Asus4
Aaah . . ..
[Verse 2]
A Asus4 A Asus4
Knieë lam as jy lag, sal jy by my bly nog ‘n dag,
A Asus4 A Asus4
Jy’s my favourite koppie tee en al fluister ek wil ek net skree,
A Asus4 A G D
Want daar is iets wat ek wil weet, hoe kry jy dit reg dat ek so sweet,
A Asus4 G D
Kom net saam laat ons beweeg want van stil staan gaan ons roes.
[Chorus]
A Asus4
Jy met die vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Lippe wat so lekker om die hoekie vry,
A Asus4
Vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Vat ‘n bietjie meer aan my,
A Asus4
Al is ek koud maak jy warm,
A G D
Ek voel jou lyf hier in my arms,
A Asus4
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete,
A Asus4 A A
Mors jy bietjie meer met my.
[Interlude]
A Asus4
Aaah . . .,
A G D
Aaah . . .,
A Asus4
Aaah . . .,
A G D
Aaah . . .,
[Chorus]
A Asus4
Jy met die vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Lippe wat so lekker om die hoekie vry,
A Asus4
Vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Vat ‘n bietjie meer aan my,
A Asus4
Al is ek koud maak jy warm,
A G D
Ek voel jou lyf hier in my arms,
A Asus4
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete,
A G
Mors jy bietjie meer met my.
[Outro]
D A Asus4
Jy sê dit vir my, ek wys dit vir jou,
A G
En hier staan ek hart op die mou,
D A Asus4
Ek sê dit vir jou, jy wys dit vir my,
A G D
Dis net jy wat my so verlei.
A Asus4
Jy met die vasdanslyf, losdans voete.
A G D
X
×
Vasdanslyf – Brendan Peyper
How to play
"Vasdanslyf"
Fonte
Transpor
Comentários
Tablaturas relacionadas