Jan Van Til Cifras

por Chris Blignaut
163 views, adicionada aos favoritos 4 times
Original song by Chris Blignaut. He did other songs like Ou Ryperd as well.Esta informação foi útil?
Dificuldade: iniciante
Afinação: E A D G B E
Tecla: G
Capotraste: sem capotraste
Autor: Wargames [pro] 28. Última edição em 18 de nov. de 2022

Cifras

G
D
D7
C

Palhetada

Editar
Is this strumming pattern correto(s)?
1
&
2
&
3
&
4
&
[Verse 1]
G
Rustenburg se wêreld woon ou Jan van Til
                     D
Orals bekend as die bosveld bul
G
Sterk soos ‘n leeu en so groot soos ‘n os
     D                           D7    G
Die hare staan soos doringdraad op sy bors
 
[Chorus]
G                     C              G
Jan Jan Jan, hys die bielie van die bosveld,
                          D
Jan Jan Jan, die man van staal
G                  C              G
Jan Jan Jan, die bielie van die bosveld
                    D        G
Oral bekend in die ou transvaal
 
[Verse 2]
G
Skeer met ‘n blaasvlam hys gemaak van staal
                                     D
Eet ‘n blikkie sardientjies met die blikkie en al
G
Hy loop ‘n 100 myl hy word nooit moeg
      D                         D7      G
Dan teken hy sy naam met ‘n een skaar ploeg
 
Repeat Chorus
 
[Verse 3]
G
Sit knoffel in sy sokkies om sy snor te laat krul
                              D
Dan borsel hy sy tande met ‘n cholrofil
G
Hy is breed van skouers hy staan 6 voet 5
      D                   D7        G
Die ladies sê hy het ou tarzan se lyf
 
Repeat Chorus
 
[Verse 4]
G
Loop hy al die straat af staan die nooientjies stil
                         D
Hulle is so lief vir ou Jan van Til
G
Mans steek hul vrouens weg en staan by die deur
    D                      D7        G
As hulle ou Jan sien kan niks hulle keer
 
Repeat Chorus
X
Ao ajudar o UG, você torna o mundo melhor... e ganha QI
Criar correção
Avalie esta tablatura
2 more votes para exibir a avaliação
×
Jan Van Til – Chris Blignaut
How to play
"Jan Van Til"
Fonte
Transpor
Comentários