Twintig20 Album Cifras
por Brendan Peyper19 views, adicionada aos favoritos 3 times
Dificuldade: | avançado |
---|---|
Afinação: | E A D G B E |
Capotraste: | sem capotraste |
Cifras
Palhetada
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
Released: 3 April 2020
Note: All these songs are also on UG as individual tabs. Most with links to the
tabbed version.
Tabbed by
1. Sterk soos 'n leeu 4:15 Doheuvel
2. Lekkerder op my trekker 3:43 Doheuvel
3. Dryf My Teen Die Mure uit 2:55 Doheuvel
(Dis wat jy doen met my)
4. Dis Alles Jy 3:17 Doheuvel
5. Ek Het Jou Nodig 3:16 Doheuvel
6. Malligheid 3:23 Doheuvel
7. Vasdanslyf 3:34 Doheuvel
8. Trouvrou 4:22 Doheuvel
9. Ons Maak Saak (Remix) 4:32 Doheuvel
10. Trompie 3:30 SDHProAudio
11. Lief Vir Jou Soos Jy Is 2:55 Doheuvel
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
1) Sterk soos 'n leeu
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=cK6d4GKAaOQ
Capo: 3 fret
[Intro]
Em
Woh oh, oh, oh oh,
Em
Oh oh, oh, oh oh,
C
Woh oh, oh, oh ooh,
G
Woh oh, oh, oh oh,
G
Oh oh oh oh oh
D
Woh oh, oh, oh ooh.
[Verse 1]
Em
Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit,
D
Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan lê nie,
C
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie,
Am
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie,
[Verse 2]
Em
Jy soek dit, jy voel dit daar's een soos jy, jy weet dit,
D
Jou passie jou drome daar's niks wat jou kan keer nie,
C
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie,
Am
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie.
[Chorus]
Em C
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun,
G
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan,
G B
Jy moet veg sodat jy kan leef,
Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu,
C
Kyk net op jy's nooit meer alleen,
G
Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man,
G B
Sonder vrees jy's nie bang om te leef,
Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu.
[Interlude]
Em
Woh oh, oh, oh oh,
Em
Oh oh, oh, oh oh,
C
Woh oh, oh, oh ooh,
G
So sterk soos 'n leeu.
G
Woh oh, oh, oh oh,
G
Oh oh oh oh oh
D
Woh oh, oh, oh ooh.
[Verse 3]
Em
Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid,
D
Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skadu,
C
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie,
Am
Die adrenalien raak ook nooit op nie.
[Verse 4]
Em
Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit,
D
Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie,
C
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie,
Am
Die adrenalien raak ook nooit op nie.
[Chorus]
Em C
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun,
G
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan,
G B
Jy moet veg sodat jy kan leef,
Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu,
C
Kyk net op jy's nooit meer alleen,
G
Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man,
G B
Sonder vrees jy's nie bang om te leef,
Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu.
[Interlude]
Em
Woh oh, oh, oh oh,
Em
Oh oh, oh, oh oh,
C
Woh oh, oh, oh ooh,
G
So sterk soos 'n leeu.
G
Woh oh, oh, oh oh,
G
Oh oh oh oh oh
D
Woh oh, oh, oh ooh.
[Bridge]
Em C
(Woh . . .) Soos jou silhoeët reis oor die horison,
G B
Sal die wêreld weet, daar's iets wat kom,
Em C
As jy brul in die nag maak die sluise oop,
G B
As die sterre brand begin jy skyn.
[Chorus]
Em C
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun,
G
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan,
G B
Jy moet veg sodat jy kan leef,
Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu,
C
Kyk net op jy's nooit meer alleen,
G
Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man,
G B
Sonder vrees jy's nie bang om te leef,
Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu.
[Outro]
Em
Woh oh, oh, oh oh,
Em
Oh oh, oh, oh oh,
C
Woh oh, oh, oh ooh,
G
So sterk soos 'n leeu.
G
Woh oh, oh, oh oh,
G
Oh oh oh oh oh
D
Woh oh, oh, oh ooh,
N.C.
So sterk soos 'n leeu.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
2) Lekkerder op my trekker
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=_-_A67QCTqs
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No
[Intro]
D D D G F
D D D G F
[Verse 1]
D
Sy staan nie terug vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan,
G
Sy’s nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan,
F D
Sy van die bul by die horings, ry die perde bloot,
D
Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop,
G
‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan,
A G
So wys my jou joune dan wys ek jou myne,
A G G G G G G
Daar in die skuur, daar in die skuur.
[Chorus]
D
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
G F
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
D
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
D/F# G
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
G* F
Lekkerder op my trekker,
D
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
G F
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
D
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
D/F# G
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
G*
Lekkerder op my trekker.
[Interlude]
D
Ooh ooh ooh . . .
G
Ooh ooh ooh . . .
[Verse 2]
D
Staan en wag nie vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan,
G
Maak ‘n plan by die vis dam want ‘n boere girl kan,
F D
Maak ‘n vissie met ‘n lyn om vanaand te kook,
D
Maak ‘n soet patat met plaas botter en brood,
G
‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan,
A G
So wys my jou joune dan wys ek jou myne,
A G G G G G G
Daar in die dam, daar in die dam.
[Chorus]
D
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
G F
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
D
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
D/F# G
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
G*
Lekkerder op my trekker,
D
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
G F
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
D
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
D/F# G
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
G*
Lekkerder op my trekker.
[Instrumental]
D F G
F D D F G

D D
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
3) Dryf My Teen Die Mure uit (Dis wat jy doen met my)
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=KkMUl94J1EQ
Capo: No
[Intro]
C
C G Am F C G
[Verse 1]
C
Ek kan nie meer wag nie, ek wil nie meer nie dink, ek gaan dit nie los nie,
C
Jy soek my al lankal ek gaan vir jou val, jy maak ‘n man mal,
F
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak,
Gadd11 G Gadd11 G
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak.
[Verse 2]
C
Jou oë se vuur dood maak jou hart oop gaan nie oor my loop,
G C
Ek ken al die tekens, ken al die redes mag ek op ons wens,
G F
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak,
C G
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak.
[Chorus]
C Am G Am
Elke keer as jy in my bakkie ry,
F C G
En jou bene dit dryf my teen die mure uit,
C G Am
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan,
F C G
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid,
F G C
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my.
[Interlude]
C Gadd11 Am F C G
[Verse 3]
C
Jy speel hierdie game en kleur oor die lyne ek weet jy’s myne,
G C
Jou hart is die mooiste lippe die rooiste soene die beste,
G F
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak,
C G
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak.
[Chorus]
C Am G Am
Elke keer as jy in my bakkie ry,
F C G
En jou bene dit dryf my teen die mure uit,
C G Am
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan,
F C G
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid,
F G F
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my.
[Bridge]
F G F
Ek raak verlief as net na jou kyk,
C G/B F
En my hele wêreld staan stil hier voor my,
G
Jou ritme pas reg in my hart klop,
Am Bb
Ek wens ek kan die tyd laat stop.
[Chorus]
C G Am
Elke keer as jy in my bakkie ry,
F C G
En jou bene dit dryf my teen die mure uit,
C G Am
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan,
F C G
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid,
F G F
Dis wat jy doen ja jy, ek gaan vanaand belei,
F G C
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my.
[Outro]
C G Am F C G
Ooh . . . dis wat jy doen aan my
C G Am F C G
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
4) Dis Alles Jy
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=a5auRupvYk8
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: 1 fret
[Intro]
F G Am
Ooh ooh ooh,
F G Am
Ooh ooh ooh.
[Verse 1]
F G Am
Voel jy dit ook,
F G Am
Daai gevoel wat van jou kop tot tone klop,
F G Am
Kan dit nie stop,
F G Am
Ek weet ek sien ek glo jy voel dit ook,
F*
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou,
G*
Meer ek jou soen en langer vashou.
[Chorus]
F F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C G/B Am
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly,
F G
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
G
Ek kan dit nie help nie,
C G/B Am
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
Am
Ek kan dit nie help nie,
F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C C
Jy weet dis jy, dis alles jy.
[Interlude]
F G Am
Ooh ooh ooh,
F G Am
Ooh ooh ooh.
[Verse 2]
F G Am
Ons kry net een,
F G Am
Hart om vir ‘n ander weg te gee,
F G Am
Jy pas hom op,
F G Am
Ek weet dat myne binne in jou klop,
F*
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou,
G*
Meer ek jou soen en langer vashou.
[Chorus]
F F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C G/B Am
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly,
F G
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
G
Ek kan dit nie help nie,
C G/B Am
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
Am
Ek kan dit nie help nie,
F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C C
Jy weet dis jy, dis alles jy.
[Bridge]
Am Am F G
Wens my arms kon nog stywer,
Am Am F G
Om jou lyf dit gloei teen myne,
Am Am F G
Ek verkyk my aan my liefde,
Am Am F G F
My wêreld my hart voor my.
[Outro]
F Am F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C G/B Am
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly,
F G
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
G
Ek kan dit nie help nie,
C G/B Am
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
Am
Ek kan dit nie help nie,
F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C G/B Am
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly,
F G
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
G
Ek kan dit nie help nie,
C G/B Am
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
Am
Ek kan dit nie help nie,
F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C F G Am
Jy weet dis jy, dis alles jy,
F G Am
Dis alles jy, Ooh ooh ooh oooh.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
5) Ek Het Jou Nodig
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=OVZ4yak6idY
Capo: 1 fret
[Intro]
C G/B Am F
[Verse 1]
C
Soms ek is hard op jou,
F
Soms praat ek net te gou,
Am
En dan sê ek dinge,
G F
En dinge raak sinne wat eerder kon bly.
[Verse 2]
C
Maar weet jy’s my hart se taal,
F
In jou oë het ek diep verdwaal,
Am
En weet jy’s my rykdom,
F
En weet jy’s my sonneblom,
Gadd11 Gadd11
My skat.
[Chorus]
F C
Ek het jou nodig en jy ook vir my,
G/B Am F C
Daarom sal ek nooit ophou baklei,
F C
Want ek het jou nodig en jy ook vir my,
C G/B Am F Gadd11 G
Want jy is die akker wat maak dat ek bly.
[Verse 3]
C
Na seer kom geneesing,
F
Al voel dit soos rou,
Am F
Sal die donker ook vlug want jy is die lug,
Gadd11 Gadd11
My skat.
[Chorus]
F C
Ek het jou nodig en jy ook vir my,
G/B Am F C
Daarom sal ek nooit ophou baklei,
F C
Want ek het jou nodig en jy ook vir my,
C G/B Am F C
Want jy is die akker wat maak dat ek bly.
[Bridge]
Am
As die water daar rof raak,
F
En ons paaie kom stof maak,
C
As ons oë kon verblind,
G/B
Om ons harte te sink,
Am Gadd11
Ek sal nooit ophou soek na ons . . .,
F G Am G/B
Ek sal nooit ophou veg vir ons . . ..
[Chorus]
F C
Ek het jou nodig en jy ook vir my,
G/B Am F C
Daarom sal ek nooit ophou baklei,
F C
Want ek het jou nodig en jy ook vir my,
C G/B Am F C
Want jy is die akker wat maak dat ek bly.
[Chorus]
F C
Ek het jou nodig en jy ook vir my,
G/B Am F C
Daarom sal ek nooit ophou baklei,
F C
Want ek het jou nodig en jy ook vir my,
C G/B Am F C G/B
Want jy is die akker wat maak dat ek bly.
[Outro]
Am F
Wat maak dat ek bly,
C G/B Am F
Wat maak dat ek bly.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
6) Malligheid
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=LioSMuCHxKk
[Chords]
[Cadd9 x32030]
[F6 xx3231]
Capo: No
[Intro]
Cadd9 C Cadd9 C C
Cadd9 C Cadd9 C C
[Verse 1]
Cadd9 C Cadd9 C C F6 F F6 F
Ek kan nie sluk of praat nie helder dink nie,
Asus4 Am Asus4 A
Al wat ek sien is jy,
F6 F F6 G
Al wat ek hoor is jy,
[Verse 2]
C F
Ek wil omdraai en hardloop my hart toe knoop,
Am
Maar al wat ek sien is jy,
F G
Al wat ek hoor is jy,
[Pre-Chorus]
C
Jy vra my nie hoe nie my ja of my permissie,
Am
Ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie,
Gadd11 F G
Jy laat verbode so onskuldig lyk.
[Chorus]
C
Dit is malligheid, malligheid,
F
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid,
Am
Jy bring my tot ‘n val, val, val,
G
Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal,
C
Dit is malligheid, malligheid,
F
Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit,
Am
Jy weet ek wil ek sal, sal, sal,
F G
Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal,
F G
Wat jy nou hier aan my doen,
C
My wêreld ruk met ‘n soen.
[Verse 3]
C F
Jou lippe spel uit lose moeilikheid,
Am
Ek wil soen ek wil proe aan jou,
F G
Ons kan moeilikheid naby hou,
[Pre-Chorus]
C
Jy vra my nie hoe nie my ja of my permissie,
Am
Ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie,
Gadd11 F G
Jy laat verbode so onskuldig lyk.
[Chorus]
C
Dit is malligheid, malligheid,
F
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid,
Am
Jy bring my tot ‘n val, val, val,
Gadd11
Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal,
C
Dit is malligheid, malligheid,
F
Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit,
Am
Jy weet ek wil ek sal, sal, sal,
F G
Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal,
F G
Wat jy nou hier aan my doen,
F
My wêreld ruk met ‘n soen.
[Bridge]
F G C Am
Ek weet wat ek nodig het, sonder jou raak ek mal, mal, mal,
F G Am
Ek weet wat ek nodig het wat ek in jou het.
[Chorus]
C
Dit is malligheid, malligheid,
F
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid,
Am
Jy bring my tot ‘n val, val, val,
Gadd11
Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal,
C
Dit is malligheid, malligheid,
F
Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit,
Am
Jy weet ek wil ek sal, sal, sal,
F G
Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal,
F G
Wat jy nou hier aan my doen,
C
My wêreld ruk met ‘n soen.
[Outro]
C
Dit is malligheid, malligheid.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
7) Vasdanslyf
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=ALLh9SGhwpY
Capo: No
[Intro]
A Asus4
Aaah
A Asus4
Aaah
[Verse 1]
A Asus4 A Asus4
Staan en wag in die gang gaan jy na my toe kom of is jy bang,
A Asus4 A Asus4
Daar’s net een ding wat ek wil doen is om jou op te tel en te soen,
A Asus4 A G D
Want daar is iets wat jy doen aan my ek kan net nie genoeg van jou kry,
A Asus4 G D
Kom net saam wat ons bevreug want van stil staan gaan ons roes.
[Chorus]
A Asus4
Jy met die vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Lippe wat so lekker om die hoekie vry,
A Asus4
Vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Vat ‘n bietjie meer aan my,
A Asus4
Al is ek koud maak jy warm,
A G D
Ek voel jou lyf hier in my arms,
A Asus4
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete,
A G D
Mors jy bietjie meer met my.
[Interlude]
A Asus4
Aaah . . .,
A Asus4
Aaah . . ..
[Verse 2]
A Asus4 A Asus4
Knieë lam as jy lag, sal jy by my bly nog ‘n dag,
A Asus4 A Asus4
Jy’s my favourite koppie tee en al fluister ek wil ek net skree,
A Asus4 A G D
Want daar is iets wat ek wil weet, hoe kry jy dit reg dat ek so sweet,
A Asus4 G D
Kom net saam laat ons beweeg want van stil staan gaan ons roes.
[Chorus]
A Asus4
Jy met die vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Lippe wat so lekker om die hoekie vry,
A Asus4
Vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Vat ‘n bietjie meer aan my,
A Asus4
Al is ek koud maak jy warm,
A G D
Ek voel jou lyf hier in my arms,
A Asus4
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete,
A Asus4 A A
Mors jy bietjie meer met my.
[Interlude]
A Asus4
Aaah . . .,
A G D
Aaah . . .,
A Asus4
Aaah . . .,
A G D
Aaah . . .,
[Chorus]
A Asus4
Jy met die vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Lippe wat so lekker om die hoekie vry,
A Asus4
Vasdanslyf, losdans voete,
A G D
Vat ‘n bietjie meer aan my,
A Asus4
Al is ek koud maak jy warm,
A G D
Ek voel jou lyf hier in my arms,
A Asus4
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete,
A G
Mors jy bietjie meer met my.
[Outro]
D A Asus4
Jy sê dit vir my, ek wys dit vir jou,
A G
En hier staan ek hart op die mou,
D A Asus4
Ek sê dit vir jou, jy wys dit vir my,
A G D
Dis net jy wat my so verlei.
A Asus4
Jy met die vasdanslyf, losdans voete.
A G D
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
8) Trouvrou
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=K5oKI10y30M
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: 1 fret
[Intro]
C Csus4 C
C Csus4 C
C Csus4 C
C Csus4 C
[Verse 1]
C Gadd11
Jy weet nie, maar ek het net geweet,
Am F
Die eerste keer toe ek jou sien het ek al my drama vergeet,
C Gadd11
Jy weet nie, maar ek het ‘n plan,
Am F F
Jy dink ons is net vriende maar ek het klaar die einde beplan.
[Pre-Chorus]
C
Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik,
G
Ek sien die begin, die middel en die einde,
Am
Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie,
F*
Want jy besef toe jy’s myne.
[Chorus]
C*
Jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
Gadd11*
Almal kan maar lag, almal kan maar lag,
Am*
Maar jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
F*
Ek het tyd om te wag, (Ek het tyd om te wag),
C*
Jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
Gadd11*
Almal kan maar lag, almal kan maar lag,
Am*
Maar jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
F*
Ek het tyd om te wag,
F C
Want jy’s my trouvrou.
[Verse 2]
C Gadd11
Jy weet nie maar hierdie plan is vir jou,
Am F
Ek wag geduldig gewillig in hierdie storie vir jou,
C Gadd11
Jy weet nie maar ek sal jou wet,
Am F F
Jy gaan als oor jou kop val as jy sien wat ek vir jou het.
[Pre-Chorus]
C
Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik,
G
Ek sien die begin, die middel en die einde,
Am
Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie,
F
Want jy besef toe jy’s myne.
[Chorus]
C
Jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
Gadd11
Almal kan maar lag, almal kan maar lag,
Am
Maar jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
F
Ek het tyd om te wag, (Ek het tyd om te wag),
C
Jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
Gadd11
Almal kan maar lag, almal kan maar lag,
Am
Maar jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
F
Ek het tyd om te wag,
F C
Want jy’s my trouvrou.
[Bridge]
F*
Teddy beer donuts en rose vir jou,
G*
Soen wat jy sal onthou,
F*
Ek wil vir altyd geluk met jou deel,
G*
Ek sal jou hart veilig hou,
F
Teddy beer donuts en rose vir jou,
G
Soen wat jy sal onthou,
F
Ek wil vir altyd geluk met jou deel,
G
Ek sal jou hart veilig hou.
[Chorus]
C
Jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
Gadd11
Almal kan maar lag, almal kan maar lag,
Am
Maar jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
F
Ek het tyd om te wag, (Ek het tyd om te wag),
C
Jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
Gadd11
Almal kan maar lag, almal kan maar lag,
Am
Maar jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
F
Ek het tyd om te wag,
F C
Want jy’s my trouvrou.
[Outro]
C
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
9) Ons Maak Saak (Remix)
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=w4RYqH9vANM
Capo: No
[Intro]
G Gadd11
C
[Verse 1]
G
Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande,
C G C
Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte,
G
Vernuwing vergader die wind breek die wolke,
C G C
Die maan en die sterre trek golwe weer nader . . ..
[Pre-Chorus]
Em
Lank of kort breed of nou, harde klippe kou,
C D
Deur die stof en die reën,
Em
Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou,
C D
Dis maak of breek.
[Chorus]
G
Van die grond tot na die hoogte punt waar ons sonlig kry,
C
Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer vir my,
Em
En al lyk dit soms verlate,
C
Ons groei so deur die krake,
Am D
Ongeraak, ja, ons maak saak,
G Em D
Ons maak saak,
G Em D
Ons maak saak.
[Interlude]
G C
[Verse 2]
G
Jare en jare net deel van die skare,
C G
My lot het verander ek lewe net harder . . .,
C C
Ek lewe net harder,
G C C G
Net te besonder om te bekommer, geen tyd te bewe, te besig om te lewe . . .,
C
Dankie vir die kere . . ..
[Pre-Chorus]
Em
Want lank of kort, breed of nou, harde klippe kou,
C D
Deur die stof en die reën,
Em
Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou,
C D
Dis maak of breek.
[Chorus]
G
Van die grond tot na die hoogte punt waar ons sonlig kry,
C
Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer vir my,
Em
En al lyk dit soms verlate,
C
Ons groei so deur die krake,
Am D
Ongeraak, ja, ons maak saak,
G
Eers die saad onder jou voete val toe gaan tyd verby,
C
Nou ‘n reus van soveel ander krag moet teen skuiling kry,
Em C
Daar is meer as sien en glo, hou jou kop op na bo,
Am D
Ongeraak, ja, ons maak saak,
G Em D
Ons maak saak,
G Em D
Ons maak saak.
[Verse 3]
G
Jy gaan my nie sê nie wat ek van my wil hê nie,
Em
Kyk mooi ons gaan nie lê nie,
D
Soms skof eers ons mekaar nie,
Gadd11
Jy't een lig in jou lewe,
G
Soek en vind jou rede,
Em D
Kyk hoe skop ons vere deur die deure,
Em
Sê jy’s lus vir die lewe,
C
Lus vir die lewe,
Am
Ongeraak,
Dsus4 D
Ons maak saak
[Outro]
G Em D
G Em D
G C
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
10) Trompie
Link to the version tabbed:
Capo No
[Intro]
C7
[Verse 1]
C7
Hy’s die baas van die plaas, maak die grootste geraas
F G7
Niks kan hom vang nie, niks maak hom bang nie
C7
Hy byt soos ‘n brak, op my skoot is hy dood mak
F G7
Hy kom nie terug nie, as ek nie fluit nie
Am G F
My skaduwee wat luister
C G
My hart se punt my yster
[Chorus]
N.C.
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy’s ook nie bang vir ‘n leeu, vir ‘n slang nie
F G
Trompie, Trompie
C
Soek vir ‘n kat vir die jakkals in die gat
Of ‘n haas in die pad of ‘n been in die karkas
F G
Trompie, Trompie
F G
Sy byt is groter as sy blaf
C G/B Am
En liefde trap sy tjank af
F
Waar hy vas vat laat hy nie los
G C7
Trompie jy’s die boss
[Verse 2]
C7
Soos ‘n Springbok gaan hy mal, vlieg deur die lug vir ‘n rugby bal
F G7
Teen ‘n duisend myle, hy ken geen einde
C7
Geen tekort aan energie en geen kat is veilig nie
F G7
Dis alles syne, sy bosveld buite
Am G F
My skaduwee wat luister
C G
My hart se punt my yster
[Chorus]
N.C.
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy’s ook nie bang vir ‘n leeu, vir ‘n slang nie
F G
Trompie, Trompie
C
Soek vir ‘n kat vir die jakkals in die gat
Of ‘n haas in die pad of ‘n been in die karkas
F G
Trompie, Trompie
F G
Sy byt is groter as sy blaf
C G/B Am
En liefde trap sy tjank af
F
Waar hy vas vat laat hy nie los
G C7
Trompie jy’s die boss
[Bridge]
C Bb C Bb C
Hey (Kom hierso kom hierso) Trompie (Vat hom vat hom)
C F
Waar’s daai balletjie bring hom vir my
C Bb C Bb C
Hey (Soek hom soek hom) ek sê sit (Kom hierso kom hierso honde), ek sê luister (Kyk vir my)
C F
Waar’s jou balletjie bring hom vir my
C7 F G7
Trompie, Trompie, Trompie, waar’s jou balletjie bring hom vir my
C7 F G7
Trompie, Trompie, Trompie, waar’s jou balletjie bring hom vir my
Am G F
My skaduwee wat luister
C G
My hart se punt my yster
[Chorus]
N.C.
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy’s ook nie bang vir ‘n leeu, vir ‘n slang nie
F G
Trompie, Trompie
C
Soek vir ‘n kat vir die jakkals in die gat
Of ‘n haas in die pad of ‘n been in die karkas
F G
Trompie, Trompie
F G
Sy byt is groter as sy blaf
C G/B Am
En liefde trap sy tjank af
F
Waar hy vas vat laat hy nie los
G
Trompie jy’s die boss
[Outro]
C7 C7
Trompie, Trompie
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
11) Lief Vir Jou Soos Jy Is
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=gF2ynDWfzL0
Capo: No
[Verse 1]
A
Dit maak nie saak wat die ander van jou sê nie,
A
As die tonge klap en die stories nie gaan lê nie,
D A A
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is,
A
Wat maak dit saak of die followers dit like nie,
A
Hoe jy staan, jy sit of wat jy sê nie,
D A A
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is.
[Pre-Chorus]
A Dsus2 A
Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat,
A Dsus2 A
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat.
[Chorus]
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A E
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is,
D A
Ja ek’s lief vir jou soos jy is,
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A E A A
Totaal en al op my kop geval en ek bly . . . net waar ek is.
[Verse 2]
A
Sonder jou is die lekker net nie hier nie,
A
Nie die lag en fun en die pics wat jy my stuur nie,
D A A
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is,
A
Niemand kan vir my laat dans soos jy nie,
A
Niemand wat my ritme voel soos jy nie,
D A A
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is.
[Pre-Chorus]
A Dsus2 A
Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat,
A Dsus2 A
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat.
[Chorus]
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A E
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is,
D A
Ja ek’s lief vir jou soos jy is,
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A E A A
Totaal en al op my kop geval en ek bly . . . net waar ek is.
[Bridge]
D
Dis in jou DNA . . .,
A A Bm A
D/F# A A/C#
A A A A
In jou genetika . . .,
A A Bm A
A A A
[Chorus]
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A E
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is,
D A
Ja ek’s lief vir jou soos jy is,
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A E A A
Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly . . . net waar ek is.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
X
×
Fonte
Transpor
Comentários