Ek Gee Jou My Woord Cifras
por Brendan Peyper10 views, adicionada aos favoritos 0 times
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=4i-MX4uScqo.Esta informação foi útil?
Dificuldade: | intermediário |
---|---|
Afinação: | E A D G B E |
Capotraste: | 1st traste |
Cifras
Palhetada
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
BPM: 172
Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Capo: 1 fret
[Intro]
C F G
C F G
[Verse 1]
C F G
Jy tel jou hand op en jy wys my weg,
C F G
En soos ek omdraai raak die seer te erg,
F G
Maar ek bly vas hou,
C F G
Dorpe kom en gaan maar jy is steeds,
C
By my.
F G
By elke afruk voel ek, ek gaan jou,
F G
Daar kry . . .
F G C
Maar dan tref realiteit my.
[Interlude]
C F G
[Chorus]
C Csus4 C
Jy kan hardloop maar nie wegkruip nie,
F C Am G
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring,
C Csus4 C
Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n,
F C Am G
Happy ending in die reën dans ek met die een,
Am G F
In my arms waar jy word,
G C F
Ek gee jou my woord,
G C
Ek gee jou my woord.
[Verse 2]
C F G
Ek is lief vir jou met elke deel,
C
Van my,
F G
My grootste wens is dat ek tyd kan terug kry,
C F G
Jy's die een waarvoor ek my lewe,
C
Sal gee,
F G F G
Om voor waarlik staan ek by jou elke tree . . ..
[Chorus]
C Csus4 C
Jy kan hardloop maar nie wegkruip nie,
F C Am G
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring,
C Csus4 C
Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n,
F C Am G
Happy ending in die reën dans ek met die een,
Am G F
In my arms waar jy word,
G
Ek gee jou my woord.
[Bridge]
Dm F Am
Al die oseane sal ons nooit kan skei
F Gadd11
Maar tot later sal jy eers hier in my drome bly.
[Outro]
C Csus4 C
Jy kan hardloop maar nie wegkruip nie,
F C Am G
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring,
C Csus4 C
Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n,
F C Am G
Happy ending in die reën dans ek met die een,
Am G F
In my arms waar jy word,
G
Ek gee jou my woord,
Am G F
Ek gee jou my woord,
G C
Ek gee jou my woord.
X
×
Fonte
Transpor
Comentários