Onder In My Whiskeyglas Cifras
por Koos Kombuis163 views, adicionada aos favoritos 5 times
Dit is die naaste wat ek kon regkry. Laat weet op die comments wat julle dink, lekker speel.Esta informação foi útil?
Dificuldade: | iniciante |
---|---|
Afinação: | E A D G B E |
Capotraste: | sem capotraste |
Autor: marligeyser15 [pro] 105. Última edição em 2 de dez. de 2020
Cifras
Palhetada
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
Koos Kombuis - Onder in my whiskeyglas
Live at the Aardvark pub in London
[Intro]
Dm A Dm
[Vers 1]
Dm A Dm
Onder in my whiskey glas sien ek jou weer
Dm A Dm
Onthou ek hoe ons was, maar nou's my hart so seer
Dm A Dm
Die kroeg se deur is toe, wasem hang in donker lug
Dm A Dm
Ek lig my glas op om te proe, maar voor my sien ek jou gesig
[Koor]
Gm Dm
Onder in my, onder in my,
A Dm
Onder in my whiskey glas
Gm Dm A Dm
Is jy nog aan my vas
[Vers 2]
Dm A Dm
Ek het jou verruil vir die droom van 'n duisend kontinente
Dm A Dm
maar nou sien ek my glas se boom en ek tel my laaste sente
Dm A Dm
Jy's orals in my hier vannag, ek voel jou in my lewe
Dm A Dm
whiskey is hard en jy is sag, jy is bo drank verhewe
[Koor]
Gm Dm
Onder in my, onder in my,
A
Onder in my whiskey glas
Gm Dm A Dm
Is jy nog aan my vas
Gm Dm
Onder in my, onder in my,
A
Onder in my whiskey glas
Gm Dm A Dm
Is jy nog aan my vas
[Vers 3]
Dm A Dm
Drie skepe moes my wegvoer na lande ver van hier
Dm A Dm
maar daar's skimme op die vloer en visioene in my bier
Dm A Dm
Ek weet ek was verkeerd gewees, my oë traan, my maag wil draai
Dm A Dm
my drome was nog vis nog vlees, drie skepe het my hart verraai
[Koor]
Gm Dm
Onder in my, onder in my,
A
Onder in my whiskey glas
Gm Dm A Dm
Is jy nog aan my vas
X
×
Fonte
Transpor
Comentários