Daarom Vier Ons Kersfees Cifras

por Johan C Venter
349 views, adicionada aos favoritos 13 times
Dificuldade: iniciante
Afinação: E A D G B E
Tecla: C
Capotraste: sem capotraste
Autor: RipperZA [a] 73. Última edição em 10 de dez. de 2019

Cifras

C
Am
F
G

Palhetada

Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
[Intro]
C  C
 
[Verse 1]
C
 Ons vier nie fees nie, ons vier liefde
Am
 Vier nie ontvang nie, ons vier gee
F
 Ons vier nie kwaad nie, ons vier vrede
C                   G
 As 'n familie vier ons fees…
 
[Verse 2]
C
 Ons vier nie weemoed, ons vier glimlag
Am
 Ons vier nie haat nie, ons vier hoop
F
 Ons vier nie dood nie, ons vier lewe
C                     G
 As ‘n gesin vier ons geloof…
 
[Pre Chorus]
       Am                  F
En dit lyk dalk soos ‘n verskoning
      C            G
Om geskenke uit te deel
       Am              F
Maar gebroke is ons as mense
           C               Am G
Maar sy geskenk maak ons weer heel!
 
[Chorus]
            C
So ons vier kersfees
                         G
Ons Koning het vir ons gekom
                      Am
Ons is vrygemaak deur Hom
                          F
Al is daar liggies in ons bome
                     C
Vier ons steeds Sy geboorte
                   G
En droom van Sy herkoms
                           Am
‘n Vader stuur Sy Seun vir ons
                          F
Om te sterf sodat ons kan leef…
                 C          G   Am  F
…Daarom vier ons Kersfees!  Oh  Oh  Oh
 
[Verse 3]
C             F                   C
 Ons vier nie ingee nie, ons vier oorgee
Am
 Ons vier nie vrees nie, ons vier krag
F
 Ons vier nie leuens nie, ons vier opreg
C                       G
 ‘n Ster se boodskap in die nag
 
[Pre Chorus]
       Am                  F
En dit lyk dalk soos ‘n verskoning
      C            G
Om geskenke uit te deel
       Am              F
Maar gebroke is ons as mense
           C               Am G
Maar sy geskenk maak ons weer heel!
 
[Chorus]
            C
So ons vier kersfees
                         G
Ons Koning het vir ons gekom
                      Am
Ons is vrygemaak deur Hom
                          F
Al is daar liggies in ons bome
                     C
Vier ons steeds Sy geboorte
                   G
En droom van Sy herkoms
                           Am
‘n Vader stuur Sy Seun vir ons
                          F
Om te sterf sodat ons kan leef…
                 C          G   Am  F
…Daarom vier ons Kersfees!  Oh  Oh  Oh
 
[Chorus]
            C
So ons vier kersfees
                         G
Ons Koning het vir ons gekom
                      Am
Ons is vrygemaak deur Hom
                          F
Al is daar liggies in ons bome
                     C
Vier ons steeds Sy geboorte
                   G
En droom van Sy herkoms
                           Am
‘n Vader stuur Sy Seun vir ons
                          F
Om te sterf sodat ons kan leef…
                 C          G   Am  F
…Daarom vier ons Kersfees!  Oh  Oh  Oh
 
[Tag]
                 Am       F
…Daarom vier ons Kersfees!
                 C        G
…Daarom vier ons Kersfees!
 
[Tag]
                 Am       F
…Daarom vier ons Kersfees!
                 C        G   C
…Daarom vier ons Kersfees!
X
Ao ajudar o UG, você torna o mundo melhor... e ganha QI
Criar correção
Avalie esta tablatura
3 more votes para exibir a avaliação
×
Daarom Vier Ons Kersfees – Johan C Venter
How to play
"Daarom Vier Ons Kersfees"
Fonte
Transpor
Comentários