Pad Na Jou Hart Cifras
por Joe Foster136 views, adicionada aos favoritos 13 times
Dificuldade: | intermediário |
---|---|
Afinação: | E A D G B E |
Capotraste: | sem capotraste |
Cifras
Palhetada
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
[Intro]
E C#m A B E
[Verse 1]
E C#m
Wag vir my, dis nog nie te laat nie.
A B
Hierdie pad mag dalk nog lank word.
B E
Maar ek is nie bang nie.
E
Vergewe my,
C#m
My hart was koud,
Eenvoudig net swaar.
A B
Ek was grof en onafgewerk
E
Maar ek's nog nie daar nie.
[Chorus]
E
Op pad na jou toe,
C#m
Op die pad na jou hart toe.
A E C#m
Dis hier waar ek gaan sorg
A B
Dat ek jou man gaan word.
E
Op pad na jou toe,
C#m
Op die pad na jou hart toe.
A E
Dis hier waar ek gaan leer
C#m B
Om werklik lief te wees --
E
Op pad na jou hart.
[Verse 2]
E
Sit terug.
C#m
Sit terug en hou vas.
A B
Hierdie pad waarop ons saam loop
B E
Het sy op en af.
E C#m
Laat my toe as ek op my knieë
Voor jou deur kom staan.
A B
Op die pad na jou hart moes ek leer
B E B
Dat dit eintlik jou hart is, wat hulp vra.
[Chorus]
E
Op pad na jou toe,
C#m
Op die pad na jou hart toe.
A E C#m
Dis hier waar ek gaan sorg
A B
Dat ek jou man gaan word.
E
Op pad na jou toe,
C#m
Op die pad na jou hart toe.
A E
Dis hier waar ek gaan leer
C#m B
Om werklik lief te wees --
E
Op pad na jou hart.
[Bridge ]
E
As ek jou hand vat
E
Sal jy saam my kan kom.
E
As jy my toelaat mag ek jou dalk verstom
C#m A
En ek belowe jou jy sal hierna niks ooit kort.
B
As ek jou man kan word.
[Instrumental]
E C#m
[Pre-chorus]
A E C#m
Dis hier waar ek gaan sorg
A B
Dat ek jou man gaan word.
[Chorus]
E
Op pad na jou toe,
C#m
Op die pad na jou hart toe.
A E C#m
Dis hier waar ek gaan sorg
A B
Dat ek jou man gaan word.
E
Op pad na jou toe,
C#m
Op die pad na jou hart toe.
A E
Dis hier waar ek gaan leer
C#m B
Om werklik lief te wees --
E
Op pad na jou hart.
X
×
Fonte
Transpor
Comentários