Moegdans Cifras
por Brendan Peyper10 views, adicionada aos favoritos 2 times
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=nkPV1bWxiwE.Esta informação foi útil?
Dificuldade: | intermediário |
---|---|
Afinação: | E A D G B E |
Capotraste: | sem capotraste |
Cifras
Palhetada
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
BPM: 135
Released: 5 April 2024
Album: Omdat Jy Mag
Capo: No
[Intro]
D G G
[Verse 1]
D G D
Wat ‘s daai gevoel in my voete,
G D
Dit vibreer in my skoene,
G A D
Ek sien net heupe wat jeuk, boude wat buk en skene wat skud, (skene wat skud),
A D G D
Het jy ‘n plan B, want jou bene gaan ingee,
G A D A
Luister my skat, die sole gaan spat as ek jou gaan vat, (vat, as ek jou gaan vat).
[Chorus 1]
Bm A G A
Is jy gereed vir een twee drie vier en vyfde rat, kom saam my skat,
D G D
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kans,
D/F# G
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk,
A
Te kyk hoe jy kyk,
D A
As jy weet jy kan my kry,
D G D
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my nog een kans,
D/F# G
Dis onwettig om te trap hoe jy trap,
A
Te vat hoe jy vat,
Bm A
Gee my net een kans,
D
Want vir jou gaan ek moegdans,
G D
Vir jou gaan ek moegdans.
[Verse 2]
A D G D
Jy weet presies wat jy wil doen, as jy my so in my nek soen,
G A D A
Luister my skat, die vonke gaan spat as jy so aan my vat, (vat, as jy so aan my vat).
[Chorus 2]
Bm A G A
Is jy gereed vir een twee drie vier en vyfde rat, kom pluk jou lat,
D G D
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kans,
D/F# G
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk,
A
Te kyk hoe jy kyk,
D A
As jy weet jy kan my kry,
D G D
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my nog een kans,
D/F# G
Dis onwettig om te trap hoe jy trap,
A
Te vat hoe jy vat,
Bm A
Gee my net een kans,
D
Want vir jou gaan ek moegdans,
G D
Vir jou gaan ek moegdans.
[Bridge]
A Bm G
Jy's so verbode bokkie, dis ʼn sonde om te sokkie in daai rokkie,
D A
Laat my snak na asem, die ruite wasem in my trokkie,
Bm G
Jy's so verbode bokkie, dis ‘n sonde om te sokkie in daai rokkie,
D A
Laat my snak na asem die ruite wasem in my trokkie.
[Outro]
D
Want vir jou gaan ek moegdans,
G D
Gee my net een kans,
D/F# G
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk,
A
Te kyk hoe jy kyk,
D A
As jy weet jy kan my kry,
D G D
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my nog een kans,
D/F# G
Dis onwettig om te trap hoe jy trap,
A
Te vat hoe jy vat,
Bm A
Gee my net een kans,
D
Want vir jou gaan ek moegdans,
G D
Vir jou gaan ek moegdans,
A N.C.
Vir jou gaan ek moegdans.
X
×
Fonte
Transpor
Comentários