Dis So Lekker Cifras
por Brendan Peyper10 views, adicionada aos favoritos 0 times
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=nN6p2CCU4cM.Esta informação foi útil?
Dificuldade: | intermediário |
---|---|
Afinação: | E A D G B E |
Capotraste: | 3rd traste |
Cifras
Palhetada
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
BPM: 141
Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: 3 fret
[Intro]
A A G A A G A A
A A G A A G A A
[Verse 1]
A G A
Alles het sy tyd,
G A
Ons moenie mors nie,
A G A
Geluk is tuisgemaak,
A G A
Ek kan nie wag nie,
D C D
Om net skoene uit te skop,
D
Ek kan nie meer wag vir daai laaste stop nie,
A
Gelukkig is jy by my,
A G A
Ek kan nie kla nie,
A A G A
Die myle vlieg verby,
A A G A
Dis nie meer vêr nie,
D
Sing saam met die radio,
D
Elke song waarvan ons al twee hou.
[Pre-Chorus]
Bm
Hou my wakker, jou hand in myne,
D D
Dit kan nog 'n rukkie so bly.
[Chorus]
A
Dis so lekker,
A
Lekker om die wind te voel waai,
A A
Deur my hare op die plaaspad,
A/C# D
Dis so lekker,
D D
Lekker om 'n bietjie van alles te vergeet,
D
En net 'n smile want,
A
Jy's by my,
A/C# D
By my, by my,
A
Jy's by my,
A/C# D
By my, by my.
[Verse 2]
A
Vertel my nog meer van jou,
A
Ek kan vir ure,
A
Luister na wat jy sê,
A
Jy ken die beste,
D
Stories van jou kinderdae,
D
Moenie stop,
D*
Al het ek soveel vrae.
[Verse 3]
A
Ek kan nie verassings hou,
A
As jy by my is,
A
Dis meer wat wag as ons,
A
Eers by die huis is,
D
Soen die spore om my nek,
D
Kan ons die pad nog verder rek,
[Pre-Chorus]
Bm
Hou my wakker, jou hand in myne,
D D
Ek kan nog 'n rukkie so bly.
[Chorus]
A
(Want) Dis so lekker,
A
Lekker om die wind te voel waai,
A A
Deur my hare op die plaaspad,
A/C# D
Dis so lekker,
D D
Lekker om 'n bietjie van alles te vergeet,
D
En net 'n smile want,
A
Jy's by my,
A/C# D
By my, by my,
A
Jy's by my,
A/C# D
By my, by my.
[Bridge]
A
Daar's niks lekker lekkerder as om die pad saam te vat,
A
Terwyl ek vir jou kyk die spore dieper trap,
D
Om elke hoek en draai steel ek 'n druk en 'n soen,
C D*
Dis hoe ons kommunikeer dis hoe ons goed voel.
[Outro]
A
(Want) Dis so lekker,
A
Lekker om die wind te voel waai,
A A
Deur my hare op die plaaspad,
A/C# D
Dis so lekker,
D D
Lekker om 'n bietjie van alles te vergeet,
D
En net 'n smile want,
A
Jy's by my,
A/C# D
By my, by my, (Jy's by my),
A
Jy's by my,
A/C# D
By my, by my.
N.C.
Want jy's by my.
X
×
Fonte
Transpor
Comentários